|
Three
Maintenance Men consists of a team - Johan, Ruan & Pieter - of highly rated
maintenance men, who conducts and oversees all work done and mostly operates in
the Northern Suburbs and surrounds of Cape Town & the Helderberg area, as
well as other areas of the Cape Peninsula. We have worked as far Kleinmond.
We offer
FREE QUOTES for all jobs, regardless of how big or small the maintenance is. We
aim to offer a comprehensive maintenance service, whether you are a private
homeowner, estate agent, body corporate, tenant, business owner or multi property owner. We are able to quote on a large variety of maintenance services.
We will also arrange quotes from one of our trusted specialised sub contractors
such as electricians, if necessary.
All our
projects are done with 100% commitment and our hallmarks include excellence, timely
handover and a friendly smile, as promised.
Let us help
you take the annoyance out of all your property and household maintenance
needs. Send us an e-mail quote request and one of us will contact you to
arrange an assessment.
Why you
should consider us:
·
No job is too small or too big for us
·
Extra reliable, fast and courteous service
·
Competitive pricing
·
Diverse maintenance services
·
Full clean-up service after the project or repair
work
·
Guaranteed workmanship
·
Flexible scheduling, including evening and
weekends, when urgent
·
Referral network for work outside of our specialty
areas
Three
Maintenance Men bestaan uit ‘n span – Johan, Ruan & Pieter – van hoogs
aangeskrewe instandhoudingsmanne, wat alle werk sekf uitvoer of oorsien. Ons konsenteer
hoofsaaklik op die Noordelike voorstede en omliggende gebiede van Kaapstad en
die Helderberg, sowel as ander areas in en om die Kaapse Skiereiland en het al
so ver as Kleinmond gewerk.
Ons bied ‘n gratis kwotasie-diens vir alle
potensiële werk, dit maak nie saak hoe klein of groot die projek is nie.
Ons diens is
alles-omvattend - of jy nou ‘n huis-eienaar, huis-agent, huurder, sake-eienaar
of bestuurder by ‘n behuisingskompleks is. Ons kan jou help met algemene instandhoudings-
en herstelwerk en bied ‘n wye verskeidenheid van dienste aan en sal selfs
kwotasies voorsien van betroubare subkontrakteurs, soos eletrisiëns en
kabinetmakers, indien nodig.
Al ons
projekte word uitgevoer met 100% toewyding en ‘n goeie dosis vriendelikheid.
Ons bied werk van hoogstaande gehalte, wat betyds klaargemaak word, soos
ooreengekom.
Stuur vir
ons ‘n e-pos met al die inligting van die werk waarvoor jy ons benodig en een
van ons sal jou kontak om ‘n kwotasie te reël.
Hoekom van ons dienste gebruik maak?
·
Geen projek is te klein of groot vir ons nie.
·
Ons diens is ekstra-betroubaar en vinnig.
·
Baie billike tariewe
·
‘n Wye verskeidenheid van dienste onder een dak.
·
‘n Volledige opruimdiens nadat werk afgehandel
is.
·
Gewaarborgde diens.
·
Beskikbaarheid vir noodprojekte oor naweke of
na-ure.
·
‘n Wye verwysingsraamwerk vir spesialiteitswerk,
indien nodig.