|
 |
|
All terms are non-negotiable unless by prior agreement;
·
Minimum 50% deposit payable upon acceptance of
quote before work will commence.
·
Balance payable on day of completion.
·
The client who signs for and accepts the quotation
is responsible for payments.
·
Payments EFT (Electronic Bank Transfers) or Cash
only.
Please note that it is the client’s
responsibility to arrange access to the property and/or common areas to carry
out repairs, as we cannot take responsibility for undue delays due to access
issues.
Alle
voorwaardes is nie-onderhandelbaar teensy vooraf ooreengekom;
· ‘n 50% Deposito betaalbaar met aanvaarding van
kwotasie.
·
Finale bedrag betaalbaar met voltooiing van
diens.
·
Die persoon wat vir die ktowasie aanvaar en
teken is verantwoordlik vir betaling van diens.
·
Slegs elektroniese bankoorplasings (EFT) of
kontant word aanvaar.
·
Neem asseblief kennis dat dit klient se
verantwoorlikheid is om toegang tot die eiendom en alle gemeenskaplike areas te
reël vir ons om herstelwerk te doen, aangesien ons geen verantwoordlikheid sal
neem vir onredelike vertragings om dié rede nie.
 |